Shreyadoor Shreya Shreya

Soet 2015
18+
liefde
Jho! Ek en my vriendin het sopas terug gekom van die fkiles hier in die Paarl. Ons het Semi-Soet vreeslik geniet. Baie dankie vir die fantastiese fliek!!!!! Ons is trots om Afrikaans te wees. En die fliek is weereens n bewys dat ons die wonderlikste plekke in ons land het. Baie dankie!!!!! Patricia en Liezel